Aspendos of Aspendus (Antieke Grieks: Άσπενδος) was ’n antieke Grieks-Romeinse stad in Pamfilië, Klein-Asië. Dit is sowat 40 km oos van die huidige stad Antalya in Turkye geleë.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search